dink
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Eers was dit die transito-voertuie wat geteiken is; nou het die geweld, volgens Wahl Bartmann, Fidelity se uitvoerende hoof, tot…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die vyftiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die WAT se woord van die week
lentegroen (bet. l) s.nw. 1. Heldergroen eerste uitloopsels van plante a.d. begin v.d. lente: Die son het die tere lentegroen…
-
Oogpunt: Wys kandidate jou kragrekening
Onlangs op kantoor het ek op my selfoon ’n boodskap van my Fungi-toepassing gekry – dit is weer tyd om…
-
Wenbrief van die week: Kitsrykdom word aan kwesbares verkoop
Suid-Afrika verdrink in ’n see van dobbeladvertensies. Op televisie, die radio, sosiale media en advertensieborde word kitsrykdom aan ’n kwesbare…
-
Lentemaand, liefdemaand: September
“Dis heerlike lente, die winter is verby, weer vrolik die velde vir jou en vir my.” As jy die woorde…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Skrum! Dís die kreet wat deur FNB-stadion moet weergalm wanneer die Springbokke teen die All Blacks in die derde toets…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die veertiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Wenbrief van die week: Moenie kwesbares se geld só gebruik nie
Die regering hou vol daarmee om pensioenfondse aan te moedig om in openbare infrastruktuurprojekte te belê. Daar is egter duidelike…
-
Oogpunt: Politieke poppe dans in Pta
Grandi Theunissen – tot onlangs die VF Plus se leier in Tshwane en uitgeskopte koukusleier van die party in die…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
6 Nigeriërs wat in die Verenigde State gesoek word in verband met ’n beweerde aanlyn romansebedrogspul, sal na verwagting vanmiddag uit SA uitgelewer word nadat hulle na bewering meer as 100 vroue regoor die VSA geteiken en hulle uit meer as R100 miljoen bedrieg het
-
Steve Hansen, die voormalige All Blacks-afrigter wat die Wêreldbeker twee keer met dié land gewen het, het by die Australiese rugbyliga-span Manly Sea Eagles aangesluit as direkteur van sokkerprestasie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








