Minister van minerale en petroleumbronne, Gwede Mantashe, het in die Nasionale Vergadering Suid-Afrikaners weer verseker dat die land nie sonder brandstof sal sit nie, ten spyte van geopolitieke onstabiliteit wat die brandstofprys laat styg het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie