Met my laaste gesprek was ek op pad na die Suidoosterfees in Kaapstad vir ’n nuwe eenman-produksie, Net ’n bietjie liefde – ’n toneelstuk oor Hennie Aucamp. Dis nie ’n huldeblyk aan Hennie se literêre nalatenskap of sy toekennings nie, maar ’n intieme portret van hom as vriend. Hennie was werklik ’n geliefde en ’n onvergelykbare maat van groot betekenis.
’n Onvergeetlike hoogtepunt was om ’n paar werke van Kurt Weill en Bertolt Brecht te kon sing – uitdagend in hul musiek en ryk aan narratiewe krag.
- Lees die sanger André Schwartz se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
