In baie gemeenskappe – veral informele nedersettings en gebiede wat deur herhaalde onderbrekings geraak word – is inwoners nou al maande lank afhanklik van vragmotors om water af te lewer.
Hierdie afhanklikheid het oor langer as tien jaar gegroei, namate verouderende pype, lekkende netwerke, stukkende pompe, kragonderbrekings en swak instandhouding watervoorsiening toenemend onbetroubaar gemaak het.
Aflewering van water deur watertenkwaens het ’n winsgewende munisipale onderneming geword.
- Lees Nyashadzashe Chiwawa, verbonde aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, se volledige artikel in Die Papier. Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
