Die aankondiging van die Gautrein se voorgenome app-pendeldiens het heelparty rolspelers onkant betrap.
Die Gautrein het in ’n mediaverklaring bekend gemaak dat ’n app-taxi-diens, Gau Express, teen Oktober in werking sal tree. Pendelaars sal ritte na en van Gautrein-stasies kan bespreek, pryse vooraf kan sien en digitaal kan betaal. Die doel is om sogenaamde “laaste myl”-vervoer tussen stasies en eindbestemmings te verbeter.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
