Eers het hulle Chili 97-0 pak slae gegee. Toe was dit Woensdag Fidji se beurt om 82-25 teen dié span te verloor. Die Junior Bokke is tans die o. 20-Rugbykampioenskap-wenners, en dit blyk nie of hulle tans ’n voet verkeerd kan sit nie.
Vandag, om 14:30 speel hulle teen Georgië, en jy kan dié wedstryd hier kyk:
