Groenewald: ‘Drosters is nie net DKD se skuld nie’

Dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste.
Dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste. Foto: Gallo Images/Darren Stewart.

Parooldrosters is nie net die departement van korrektiewe dienste (DKD) se probleem nie. “Iemand wat sy paroolvoorwaardes verbreek, pleeg ’n misdaad, en die polisie moet help om so iemand weer aan te keer,” sê Pieter Groenewald, die betrokke minister, nadat Geordin Hill-Lewis, die DA-­leier, hom oor die kole gehaal het oor die duisende onopspoorbare gevangenes op parool.

In ’n ideale wêreld sou die DKD, die departement van binnelandse sake en die polisie se rekenaarstelsels met mekaar kon praat en sou die DKD dadelik weet as ’n parooldroster sterf of weer in hegtenis geneem word, verduidelik hy.

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie