SA afrigters behaal groot sukses oorsee

Franco Smith, hoofafrigter van die Glasgow Warriors. Foto: Ross Parker, Getty Images

Suid-Afrikaanse afrigters wat by oorsese spanne aansluit, het groter doelwitte as die finansiële voordele en geniet groot sukses.

Afrigters soos Jacques ­Nienaber,­ Franco Smith, ­Johan van Graan, Heini Adams, Corniel van Zyl, Sean Everit en JP Ferreira is van die Suid-­Afrikaanse rugby-breinkrag wat groot omwentelings by die Europese spanne waar hulle op die oomblik betrokke is, teweeg­gebring het.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie