Verenigde Rugbykampioenskap
-
Curwin Bosch, Willie le Roux, Embrose Papier begin in sterk Bulls-span teen All Blacks
Bulls-breier Johan Ackermann het beslis nie gejok toe hy gesê het hy wil die sterkste moontlike span teen die All…
-
All Blacks sal almal ’n kans gee teen SA se VRK-spanne voor Bok-toetse
Die All Blacks gaan hul span sterk roteer tydens hul eerste drie toerwedstryde teen Suid-Afrika se Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-spanne ter…
-
Chaos by Croke Park: Dissipline én die skeidsregters pootjie die Bulls in VRK-eindstryd
Vier eindstryde in die Verenigde Rugbykampioenskap in vyf jaar. Vier verbroude kanse vir die Bulls. Boonop is hierdie jaar se…
-
Sterk Bok-korps móét Bulls help om vanaand eindstryd-ellende in VRK eindelik te troef
Die span se keuses sê alles. Nie net oor hoe die Bulle beplan om hierdie VRK-eindstryd te benader nie, maar…
-
Oom Rugby: Dís hoe die Bulls Leinster kan klop
Geluk aan Johan Ackermann en sy span, wat ongelooflike karakter in hul puik terugvegpoging teen die Glasgow Warriors gewys het.…
-
SA afrigters behaal groot sukses oorsee
Suid-Afrikaanse afrigters wat by oorsese spanne aansluit, het groter doelwitte as die finansiële voordele en geniet groot sukses. Afrigters soos…
-
Stormers teen Leinster: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Adré Smith, Evan Roos, Paul de Villiers, Ntuthuko Mchunu . . . Daar was ’n hele paar Stormers wat op…
-
VRK-halfeindstryd: Stormers se swak dissipline laat Leinster eindstryd toe draf
Die jaar is 2022. Dis die heel eerste seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap en die Bulls sal in die eindstryd…
-
VRK-halfeindstryde: Só lyk die Bulls en Stormers se alles-of-niks-spanne
Die Bulls en Stormers sal Saterdag alles gee om na die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) deur te dring…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (5 Junie) Rugby (SS, 211) 7’s Wêreldkampioenskap, Bordeaux-toernooi 12:46 Suid-Afrika t. Frankryk (v) 15:04 Suid-Afrika t. Brittanje 18:11 Suid-Afrika…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
6 mense is dood en nog 9 word vermis nadat grondverskuiwings in Oos-China, veroorsaak deur swaar reën ná tifoon Saudel, gebiede getref het
-
Ndodana Tshuma, wat in Brittanje gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, wil ’n pleitooreenkoms oor die onwettige besit van ’n vuurwapen in die Johannesburgse landdroshof bekom
-
Die teenwoordigheid van Serwiese amptenare by die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić, die sogenaamde ‘Butcher of Bosnia’, is ‘uiters betreurenswaardig’, het die EU-leiers Ursula von der Leyen en António Costa gesê
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









