Welkom by die heel eerste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans.
Hierdie week kyk ons na die Madlanga-kommissie se korrupsie-ondersoeke, die storie van Karl Sander en sy koffiemasjien wat die land se hart gewen het, en die gevolge van xenofobiese geweld.
Ons berig oor arrestasies in die Krugerwildtuin-moorde, gure weer wat chaos saai, strenger paroolwetgewing, en groot sport – van die Bulls en Stormers se VRK-halfeindstryde tot Bafana in Mexiko.
Teken in vir nuwe episodes elke Donderdag om 19:00!
- Lees Die Papier: https://diepapier.com
- Volg ons op Facebook: https://www.facebook.com/diepapier.za
- NovaNews: https://novanews.co.za
