KYK: Cyril Ramaphosa spreek nasie toe oor immigrasie, proteste en ongedokumenteerde buitelanders

Pres. Cyril Ramaphosa.
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Henry Nicholls, AFP.

President Cyril Ramaphosa spreek die nasie toe oor die regering se omvattende migrasiestrategie terwyl Suid-Afrika worstel met ’n toename in proteste teen ongedokumenteerde buitelanders wat reeds minstens drie mense se lewens geëis het en honderde mense ontheem het.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie