Leser: Mense sal altyd meer egte musiek maak as KI

KI Musiek.
Foto ter illustrasie: Getty Images.

Musiek wat deur kunsmatige intelligensie (KI) vervaardig word, het die afgelope maande al hoe gewilder geword, met KI-kuns­tenaars soos JakkalsVibes wat selfs in Mei by Loftus opgetree het – al het hy moontlik net ’n “play”-knoppie gedruk. Dit het kommer laat onstaan oor of KI die werk van werklike kunstenaars gaan afvat.

KI-musiek sal egter nooit kan kers vashou by die ware Jakob nie. KI se musiek sal nooit die egtheid van mense se trane, vreugde en liefde kan vasvang nie.

Musiek was van die begin van tyd af menslik.

  • Lees Anushka van Loggerenberg, ’n student van Pretoria, se volledige opiniestuk oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie