Dit is dalk eksamentyd, maar vir minstens 46 rugbyspelers van die twee grootste Afrikaanse hoërskole in die wêreld – Waterkloof en Noordheuwel – sal hul fokus op ’n toets wees wat Saterdag op hulle wag.
Die twee spanne pak mekaar om 12:25 in Pretoria in ’n Virseker-Noordvaal-beker-kragmeting in die Beker-afdeling.
- Lees die volledige berig oor die skolerugby hierdie naweek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
