Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Leinster se kaptein, Caelan Doris, en die Bulls-kaptein, Marcell Coetzee, staan vroeër vandeesweek in Dublin by die VRK-trofee.
Leinster se kaptein, Caelan Doris, en die Bulls-kaptein, Marcell Coetzee, staan vroeër vandeesweek in Dublin by die VRK-trofee. Foto: David Fitzgerald, Getty Images.

Vrydag 19 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

02:00 Kanada t. Katar (SS, 201)

02:45 Mexiko t. Suid-Korea

20:45 Amerika t. Australië

23:45 Skotland t. Marokko

Rugby (SS, 211)

20:25 VRK-eindstryd: Leinster t. Bulls

Gholf (SS, 213)

14:00 Amerikaanse Ope

Krieket (SS, 212)

T20-Wêreldbeker (vroue)

19:20 Nieu-Seeland t. Ierland

Atletiek (SS, 208)

19:00 Diamantliga, Katar

Saterdag 20 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

02:15 Brasilië t. Haïti

04:45 Turkye t. Paraguay

18:45 Nederland t. Swede

21:45 Duitsland t. Ivoorkus

Rugby (SS, 211)

11:50 Suid-Afrika A t. Zimbabwe

15:00 Springbokke t. Barbarians

Gholf (SS, 213)

12:00 SuperSport Shootout

16:00 Amerikaanse Ope

Krieket (SS, 212)

T20-Wêreldbeker (vroue)

11:20 Australië t. Nederland

15:20 Pakistan t. Bangladesj

19:20 Engeland t. Skotland

SuperSport Schools (SS, 216)

13:50 King Price Derby-reeks: St. John’s College t. St. Stithians College

Sondag 21 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

01:45 Ecuador t. Curaçao

05:45 Tunisië t. Japan

17:45 Spanje t. Saoedi-Arabië

20:45 België t. Iran

23:45 Uruguay t. Kaap Verde

Gholf (SS, 213)

13:00 SuperSport Shootout

16:00 Amerikaanse Ope

Krieket (SS, 212)

T20-Wêreldbeker (vroue)

11:20 Wes-Indiese Eilande t. Sri Lanka

15:20 Suid-Afrika t. Indië

Maandag 22 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

01:00 Uruguay t. Kaap Verde (SS, 201)

02:45 Nieu-Seeland t. Egipte

18:45 Argentinië t. Oostenryk

22:45 Frankryk t. Irak

Dinsdag 23 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

01:45 Noorweë t. Senegal

04:45 Jordanië t. Algerië

18:45 Portugal t. Oezbekistan

21:45 Engeland t. Ghana

Woensdag 24 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

00:45 Panama t. Kroasië

03:45 Colombia t. DRK

20:45 Switserland t. Kanada

20:45 Bosnië & Herzegowina t. Katar (SS, 203)

23:45 Skotland t. Brasilië

23:45 Marokko t. Haïti (SS, 203)

Donderdag 25 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

02:45 Suid-Afrika t. Suid-Korea

02:45 Tsjeggië t. Mexiko (SS, 203)

21:45 Ecuador t. Duitsland

21:45 Curaçao t. Ivoorkus (SS, 203)


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie