‘Bomb Squad se dae dalk getel’

Die Springbok RG Snyman.
Die Springbok RG Snyman. Foto: Facebook.

Die dae van die Bomb Squad is moontlik verby.

Dít is die eksklu­siewe woorde van die voormalige Springbok-vleuel en afrigter Carel du Plessis, aan Die Papier.

“Ek dink die dae van die Bomb Squad-scenario is getel met twee pakke voorspelers wat nie noodwendig die hele tyd gaan oorheers nie. Daar is nou nuwe en ervare spelers, wat in ’n toetsomgewing saamgesnoer word om besit baie doeltreffend te gebruik. Hulle fokus op die vermoë om die bal te dra en besit doelmatig te beskerm,” sê Du Plessis.

  • Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie