’n Massiewe, proaktiewe ontplooiing van die polisie in samewerking met die private veiligheidsektor het die landwye betogings teen onwettige immigrante Dinsdag in die meeste metropole in bedwang gehou.
Lt.genl. Tebello Mosikili, die nasionale hoof van NatJoints, het gesê ’n hoëgereedheidsgrondslag het grootliks chaos voorkom. Volgens Wahl Bartmann, die uitvoerende hoof van die veiligheidsmaatskappy Fidelity, was die samewerking tussen die polisie en die private veiligheidsektor baie goed.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
