Cosatu, die ANC se vakbondbondgenoot, het die aanstelling as “uiters kommerwekkend” in ’n verklaring beskryf.
“Mense wat in die kabinet aangestel word, moet oor die hoogste integriteit beskik . . .
“Hierdie aanstelling veroorsaak ’n onnodige en onbehulpsame afleiding van die regering se pogings om homself te suiwer ná die verwoestende dekade van staatskaping en korrupsie . . .”
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
