Dina Pule

Brekende Nuus

  • Die jurie het Donderdag gehoor hoe Duane “Keffe D” Davis in 2008 vir speurders gesê het dat sy neef, Orlando “Baby Lane” Anderson, die skote afgevuur het wat Tupac Shakur gedood het

  • Polisie het 123 stelle McLaren F1-Lego (wat sowat $230 per boks kos) in verlate paneelwa in Kaliforniese woestyn gevind, vermoede bestaan dié Lego-stelle is tydens onlangse treinroof gebuit

  • City Power-sekuriteitsbeamptes het 2 buitelandse burgers (45 en 44 jaar oud) vasgetrek toe hulle glo betrap is terwyl hulle ’n transformator by Rivonia- en Chislehurtonweg in Sandhurst uitmekaar gehaal het

  • Nancy Kissinger (92), vrou van ontslape voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake, Henry Kissinger, is glo Donderdag in South Kent, Connecticut, oorlede

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos