Volgende jaar kan moontlik die warmste ooit wees, volgens die Amerikaanse Nasionale Oseaniese en Atmosferiese Administrasie (NOAA).
Suid-Afrikaners en inwoners van die somerreënvalstreek en dié in ander lande in Suider-Afrika moet hulle gereed maak vir ’n “intens warm” en droë somer, waarsku prof. Nicholas Simpson, mede-direkteur van die Universiteit van Kaapstad se klimaatrisiko-laboratorium.
- Lees meer oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
