Israel glo die streek beweeg na lang konflik

Benjamin Netanyahu, Israelse premier.
Benjamin Netanyahu, Israelse premier. Foto: Ronen Zvulun, AFP.

Benjamin Netanyahu, Israel se premier, se jongste verklaring dat Israel sy afhanklikheid van Amerikaanse wapens moet speen, verteenwoordig moontlik een van die belangrikste strategiese verskuiwings in die moderne geskiedenis van die verhouding tussen die twee bondgenote.

Hoewel Netanyahu dit duidelik gemaak het dat hy steeds Amerikaanse steun waardeer, dui sy uitsprake op iets veel groter as bloot militêre beplanning. Dit weerspieël ’n nuwe Israelse wêreldbeskouing: Een waarin Israel toenemend sy eie oorloë wil voer sonder die risiko dat Washington sy bewegings kan beperk.

  • Lees Jurie van der Walt, vryskut­joernalis wat konsentreer op die Midde-Ooste en vyf jaar lank in Iran gewoon het, se volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie