“Ons is al 18 jaar lank in ’n vriendskapsverhouding.”
Só antwoord Rynhardt Schoeman wanneer mense wéér vra of hy en Jana Jooste – beter bekend as Janey en Waney – romanties betrokke is.
Die komiese duo van Pretoria skep al ses jaar lank saam inhoud en het meer as 100 000 volgelinge op sosiale media, maar dis een vraag wat hulle aanhoudend kry.
- Lees die volledige onderhoud in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
