Maandag 6 Julie
Sokker
Wêreldbeker-toernooi
20:45 Ronde van 16, VSA t. België
Rugby (SS, 211)
o.18-Cravenweek
09:25 Boland t. Leopards
11:10 Vrystaat t. Limpopo
12:55 Sharks t. SWD
15:30 WP t. OP
Tennis (SS, 214)
11:50 Wimbledon: Enkelspel, vierde ronde
Fietsry (SS, 206)
12:00 Tour de France, derde skof
Dinsdag 7 Julie
Sokker (SS, 202)
Wêreldbeker-toernooi
01:45 Ronde van 16, 6de wedstryd
17:45 Ronde van 16, 7de wedstryd
21:45 Ronde van 16, 8ste wedstryd
Rugby (SS, 211)
o.18-Cravenweek
09:55 Grens t. Valke
11:40 Griekwas t. Pumas
13:25 WP XV t. Griffons
15:10 Bulls t. Lions
o. 20-Wêreldkampioenskap (SS, 208)
10:50 Nieu-Seeland t. Italië
10:50 Ierland t. Amerika (SS, 210)
13:20 Skotland t. Japan
13:20 Argentinië t. Engeland (SS, 210)
15:50 Frankryk t. Australië
15:50 Suid-Afrika t. Wallis (SS, 210)
18:20 Spanje t. Fidji
18:20 Georgië t. Uruguay (SS, 211)
Tennis (SS, 214)
11:50 Wimbledon: Kwarteindrondes
Fietsry (SS, 206)
13:00 Tour de France, vierde skof
Woensdag 8 Julie
Rugby (SS, 211)
o.18-Cravenweek
09:55 9de wedstryd
11:40 10de wedstryd
13:25 11de wedstryd
15:10 12de wedstryd
Tennis (SS, 214)
11:50 Wimbledon: Kwarteindrondes
Fietsry (SS, 206)
13:55 Tour de France, vyfde skof
Donderdag 9 Julie
Sokker (SS, 202)
Wêreldbeker-toernooi
21:45 Eerste kwarteindstryd
Rugby (SS, 211)
o.18-Cravenweek
09:55 13de wedstryd
11:40 14de wedstryd
13:25 15de wedstryd
15:10 16de wedstryd
Gholf (SS, 213)
14:00 DP World-reeks: Skotse ope
22:00 PGA-reeks: ISCO-kampioenskap
Tennis (SS, 214)
Wimbledon
14:25 Halfeindstryd (vroue)
19:00 Gemengde dubbelspel-einds
