Dis die negende agtereenvolgende jaar wat die Mangaung-metro onseker is of hy as lopende saak sal kan voortbestaan, sê dié metro. Dit volg ná die onlangse verslag van die ouditeur-generaal (OG) oor dié metro in Bloemfontein wat weer wys hy is in geldelike nood.
Manguang se regering kort ’n dringende regeringsverandering, sê Werner Pretorius, ’n DA-lid van die provinsiale wetgewer (LPW) en die burgemeesterskandidaat vir die verkiesing op 4 November.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
