Bloemfontein
-
Vrystaatse halfsussies ontmoet mekaar eerste keer in 52 jaar
Dit is die mooiste dag van haar lewe. Só het ’n Bloemfonteinse vrou Monya Henning (52) die dag beskryf waarop…
-
Mangaung-metro steeds in die moeilikheid
Dis die negende agtereenvolgende jaar wat die Mangaung-metro onseker is of hy as lopende saak sal kan voortbestaan, sê dié…
-
Seun (5) herstel ná hy sy been in frantsongeluk op VS-plaas verloor
Die klein woelwater Ernst Groenewald (5) herstel nou in die Mediclinic Bloemfontein nadat sy regterbeen in ’n fratsongeluk in ’n…
-
Polisie steeds op die toneel by Prellerplein in Bloem waar nóg ’n bom in Woolworths ontplof
Soms is die werklikheid vreemder as fiksie. Twee bomme in twee verskillende Woolworths-winkels . . . Die Prellerplein-winkelsenstrum in Dan…
-
Gayton McKenzie gaan Pacofs laat heropbou
Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, sê hy het die Pacofs-raad in Bloemfontein in die pad gesteek…
-
Geen ware vryheid sonder veiligheid, sê Ramaphosa
Met geweldsmisdaad, bendebedrywighede en geslagsgeweld wat steeds baie Suid Afrikaners se daaglikse werklikheid is, het pres. Cyril Ramaphosa Vryheidsdag gebruik…
Brekende Nuus
-
City Power-sekuriteitsbeamptes het 2 buitelandse burgers (45 en 44 jaar oud) vasgetrek toe hulle glo betrap is terwyl hulle ’n transformator by Rivonia- en Chislehurtonweg in Sandhurst uitmekaar gehaal het
-
Nancy Kissinger (92), vrou van ontslape voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake, Henry Kissinger, is glo Donderdag in South Kent, Connecticut, oorlede
-
Mandla Matiwane en Mandla Tyololo, voormalige Knysna-raadslid & taxibaas wat vrygespreek is van sameswering om ANC-raadslid Victor Molosi te laat vermoor, Donderdagaand doodgeskiet
-
Jongste verhoor oor dood van Argentynse sokkerlegende Diego Maradona opgeskort ná bewerings dat niertoetsuitslae wat aan hof voorgelê is, eintlik van sy pa afkomstig was
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





