Die parlement se art. 89-aanklagkomitee sal vandag vergader om sy opdrag te finaliseer en sal na verwagting ook ’n bewysleier aanstel, voor Vrydag se uitspraak in die hooggeregshof oor president Cyril Ramaphosa se aansoek om die komitee se werk met ’n interdik te stop

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie