Pres. Cyril Ramaphosa se nuwe waterreddingsplan is binne dae ná die bekendstelling deur kenners afgemaak as ’n “pleister op ’n bloeiende slagaar” wat nie die werklike waterkrisis gaan oplos nie.
Kenners waarsku dat boorgate en sogenaamde pakket-waterbehandelingsaanlegte nie die land se veel dieper waterkrisis sal oplos nie.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
