Hammanskraal
-
Waterprojek by Hammanskraal ‘net nóg ’n pleister’
Pres. Cyril Ramaphosa se nuwe waterreddingsplan is binne dae ná die bekendstelling deur kenners afgemaak as ’n “pleister op ’n…
Brekende Nuus
-
Iran se departement van buitelandse sake het sê daar is tans geen onderhandelinge met die VSA aan die gang nie, maar dat gesprekke wel met Oman gevoer word oor die bestuur van die strategiese Straat van Hormoes
-
Die publiek is gewaarsku om geaffekteerde dele van Tafelberg te vermy ná ’n brand die naweek, met brandbestryders en lugondersteuningspanne wat steeds voortgaan om die brand op Tafelberg te bestry
-
Die taakspan wat politieke moorde ondersoek, se aandag is nou op die moord van die aktivis van KwaMashu. Siphiwe Thusini, ’n lid van die MK-party en aktivis teen onwettige immigrasie, wat Vrydag voor sy woning doodgeskiet is
-
Die DA het hul stemme by dié gevoeg wat sê die ondersoekdirektoraat teen korrupsie behoort ontbind en vervang te word met ’n ten volle onafhanklike kommissie wat korrupsie beveg
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
