Kan Suid-Afrika bewys dat sy optrede teen geldwassery, terreurfinansiering en korrupsie die afgelope vyf jaar tasbare resultate opgelewer het?
Dít sal een van die kernvrae wees wanneer die Finansiële Aksietaakmag (FATF) Suid-Afrika weer beoordeel.
Die nasionale tesourie het vandeesweek die eerste van die land se voorleggings vir die nuwe evalueringsiklus aan die FATF verskaf.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
