geldwassery
-
Tembisa-tenderbedrog: Valke trek verdagte vas op lughawe
’n Verdagte wat na bewering betrokke is by multimiljoenrand-tenderbedrog by die Tembisa-hospitaal, is by OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis…
-
Bates van R4,3 mljoen bevries ná beweerde bedrog van R9 miljoen by skool in N-Kaap
Nog bates van ’n voormalige finansiële administrateur van ’n Noord-Kaapse skool is bevries – dié bates is glo aangeskaf met…
-
WVF-bedrog van R500 000 beland vyf familielede in tronk
Vyf lede van dieselfde familie is op 20 Augustus in die Gqeberha Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof gevonnis nadat hulle die Departement van…
-
Oud-Eskomwerker en makkers se doppie geklink oor R8,5 m-bedrog
Die Valke in Mpumalanga het die skuldigbevinding verwelkom van ’n voormalige Eskom-werknemer en drie medebeskuldigdes, asook drie maatskappye, in ’n…
-
Swak toepassing van die wet SA se grootste risiko
Kan Suid-Afrika bewys dat sy optrede teen geldwassery, terreurfinansiering en korrupsie die afgelope vyf jaar tasbare resultate opgelewer het? Dít…
-
BTW-bedrog van R67 m + geldwassery beland Gaboense sakeman in SA-tjoekie
’n Gaboense sakeman is tot ’n effektiewe 10 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) met sowat R67…
Brekende Nuus
-
Die Verenigde Arabiese Emirate het bewerings ontken dat Teheran ’n basis waar Amerikaanse personeel gehuisves word met missiele geteiken het, nadat dit aangekondig het dat ’n Iranse hommeltuig oor sy waters onderskep is
-
Die konstitusionele hof sal na verwagting uitspraak lewer oor aansoeke deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki, met dié 2 wat wil hê dat die afgetrede regter Sisi Khampepe as voorsitter van die WVK-sake verwyder moet word
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



