TikTok, die platform wat bekend is weens kort video’s, speel ’n groot rol in die herlewing van gedrukte boeke. Jong lesers ontdek boeke aanlyn, maar verkies steeds om dit op papier te lees.
Gen Z (19 tot 29 jaar) en Millenniërs (30 tot 45 jaar) word dikwels as die eerste generasies beskou wat met digitale tegnologie grootgeword het.
Tog lyk dit of baie van hulle, wanneer dit by ontspanning kom, eerder na gedrukte boeke as e-boeke of Kindles gryp.
- Lees die volledige artikel oor dié fenomeen in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
