’n Gedurige oorlading met brokke inligting aanlyn waarvan jongmense dikwels sukkel om sin te maak, het die wieletjies in my brein laat draai.
Dít en ’n behoefte om sinvol by te dra tot die gesprek oor mediageletterdheid, rig my eie navorsing oor Gen Z, skryf Landi Slatter.
Dit het ’n rukkie geneem om dit wat ek voel, te verwoord, maar hier is dit: Gen Z’ers het nie die selfvertroue om te sukkel nie.
Ek weet nie waar het die selfvertroueprobleem sy oorsprong nie. Ek kan wel raai.
- Lees Landi Slatter, ’n joernalistiek-dosent aan Akademia en PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek, se volledige skrywe in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
