TV bring Madlanga-trio tot in ons huise

Die Madlanga-kommissie.
Die Madlanga-kommissie. Foto: Skermgreep.

’n Leser vra nou die dag: Wat’s die nut van die ­maande­ lange TV-uitsendings van die ­Madlanga-kommissie se sittings? Is dit al wat hulle het om uit te saai?

Hy kon bygevoeg het dat die sittings dikwels gelyklopend op verskeie kanale uitgesaai word – die SAUK se 24-uur-nuuskanaal (404), Newzroom Afrika (405) en eNCA (403), afhangende van jou DStv-pakket.

Die maklike antwoorde is groot openbare belangstelling bestaan vir die sittings en dit is ’n goedkoop manier om ure se lugtyd te vul. As een van die kykers wat gereeld – soos die tyd dit toelaat – vasgenael sit en luister hoe ’n knoeier vasgevra word, het die vraag ook ander antwoorde, soos dat ons kan sien hoe sulke prosesse ontplooi – stadig maar seker, want die kommissie moet baie geduld hê.

  • Lees Johannes Froneman van Kleimond se volledige skrywe in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos