’n Lasbrief vir die inhegtenisneming van die omstrede mediapersoonlikheid en musikant Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye is uitgereik ná hy versuim het om in die Germiston-landdroshof te verskyn op aanklagte van ontvoering, die aanranding van ’n pendeldiensbestuurder en die afvuur van ’n vuurwapen tydens ’n onderonsie in Junie

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos