Die verhoor van die voormalige eThekwini-burgemeester Zandile Gumede en 21 medebeskuldigdes op aanklagte van onder meer bedrog, korrupsie, rampokkery en geldwassery is uitgestel nadat beskuldigde nommer 15, Bongani Dlomo, Saterdag deur ’n motor getref is terwyl hy in die Bluff-gebied gestap het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos