Tussen al die blink trekkers, indrukwekkende hommeltuie en nuutste landboutegnologie is daar vanjaar ook ’n rooi-en-wit gedaante wat beslis nie misgekyk kan word nie – Die Papier natuurlik!
Kyk hoe mooi lyk Die Papier by Nampo Kaap, wat tans tot 12 September by Bredasdorppark in volle gang is!














