Aftrede: Tweepotstelsel is dood in jou aftreepot

Foto: Adobe Stock

Hoe gouer jy begin spaar vir aftrede, hoe minder hoef jy per maand daarvoor te spaar omdat jy tyd aan jou kant het.

Die teenoorgestelde is dus ook waar. Hoe ouer jy is voordat jy begin spaar vir aftrede, hoe meer sal jy per maand moet spaar om genoeg te kan hê om van te leef wanneer jy nie meer die gesondheid of vermoëns sal hê om te werk vir jou daaglikse brood nie.

Hoe jonger jy is, hoe verder lyk aftrede en hoe meer benodigdhede en begeertes wil jy eerder bevredig.

  • Lees Heinrich Kruger, besturende direkteur van Kruger Internasionale Bate- en welvaartbestuur, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie