Appèlle stuit nie Wynland-lughawe se 2028-droom

’n Visuele voorstelling van die Kaapse Wynland-lughawe, wat mik om in 2028 in bedryf te wees.
’n Visuele voorstelling van die Kaapse Wynland-lughawe, wat mik om in 2028 in bedryf te wees.

Ondanks vyf hangende appèlle teen die omgewingsmagtiging bly die ontwikkelaars van die Kaapse Wynland-lughawe optimisties dat die lughawe teen 2028 in bedryf sal wees.

“Ons strewe bly om in 2028 te open, en alle aanduidings is dat ons op koers is daarvoor,” sê Deidre Davids, ’n woordvoerder vir die Kaapse Wynland-lughawe.

Sy het vandeesweek aan Die Papier gesê die projek het reeds verskeie belangrike mylpale bereik

  • Lees joernalis Rasaad Adams se volledige artikel in jongste uitgawe van Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie