Dit is die Boland-rugbyunie (BRU) se beleid dat die unie op ’n nie-politieke en demokratiese wyse bestuur word.
En dit blyk Bennie van Rooi, die president van die BRU, het geen wet oortree deur voorsitters van rugbyklubs te nader om hom in sy burgemeesterskandidatuur vir die PA in die Langebergstreek te ondersteun nie. Voordat Van Rooi, ’n voormalige ANC-raadslidkandidaat, onlangs weer by politiek betrokke geraak het, het hy sy bestuur daarvan in kennis gestel, sê hy aan Die Papier.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
