PA
-
PA se burgemeesterskandidaat in Kaapstad op borgtog vrygelaat
Die leier van die Patriotic Alliance (PA), Gayton McKenzie, sê die party gaan nie afstand doen van drie lede wat…
-
McKenzie loop uit Parlement voor ondersoek na Wêreldbeker-uitgawes van R31 miljoen
Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur, het Dinsdag uit die vergadering van die Parlement se Portefeuljekomitee gestap net…
-
PA-leier Gayton McKenzie sleep DA se Anton Bredell hof toe
’n Hofstryd tussen ampsdraers van twee opposisiepartye, die PA en die DA, is begin nadat Gayton McKenzie, minister van sport,…
-
Voormalige DA-LP, Liam Jacobs, wat verlede jaar by die PA aangesluit het, keer terug na die DA
Blou, toe groen, nou weer blou . . . Ja, Liam Jacobs het vanoggend vroeg regstreeks op sy Facebook-blad aangekondig…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
’n Ligte vliegtuig het neergestort op New Road en Ou Pretoria-hoofweg in Midrand met ’n motorongeluk wat glo ook naby die toneel plaasgevind het
-
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie is steeds op koers om op 14 September vir die finale kwartaal te heropen, ná protesaksie dié instelling geruk het
-
Bosnië se minister van buitelandse sake, Elmedin Konaković, het 2 Serwiese diplomate beveel om die land te verlaat nadat verskeie amptenare van Belgrado die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić in die Serwiese hoofstad bygewoon het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


