Dit word voorgehou as ’n herontmoeting ná die Curriebeker-eindstryd van 2022 tussen die Griekwas en die Pumas.
Toe was dit die Pumas wat met 26-19 gewen het. Die Griekwas sal egter wil voortbou op hul wonderwen van verlede jaar op Ellispark toe hulle die Leeus in die doodsnikke met 27-25 geklop het om die beker huis toe te vat.
Morné Ferreira sal die fluitjie blaas in die Suzuki-stadion in Kimberley.
Spanne
Griekwas
- Leon Lyons
- Tiaan Lange
- Ig Prinsloo
- Malembe Mpofu
- Albert Liebenberg (kaptein)
- Lourens Oosthuizen
- Marco de Witt
- Carl Els
- Bobby Alexander
- George Whitehead
- Sako Makata
- Mnombo Zwelendaba
- Zane Bester
- Dylan Maart
- Stefan Coetzee
Reserwes: 16. Janco Uys, 17. Eddie Davids, 18. Ntobeko Shezi, 19. Derik Pretorius, 20. Carl van der Merwe, 21. Jack Hart, 22. Liam Koen, 23. Connor Mahoney.
Pumas
- Etienne Janeke
- Chyle van Zyl
- Sampie Swiegers
- JJ Scheepers
- Tiaan de Klerk
- Ntsika Fisanti
- Andre Goedhals
- Willie Engelbrecht (kaptein)
- Thomas Bursey
- Clinton Swart
- Banie Britz
- Wian van Niekerk
- Sango Xamlashe
- Darren Adonis
- Jaycee Nel
Reserwes: 16. Gustav du Rand, 17. Zukisa Sali, 18. Junior Banda, 19. Stephan Krugel, 20. Ruwald van der Merwe, 21. Thabo Ndimande, 22. Tino Swanepoel, 23. Russwill Fredericks.
