Die 2de uitgawe van Die Papier is op die winkelrakke vandag

Die tweede uitgawe van Die Papier is nou beskikbaar.

Die Papier se tweede uitgawe is vandag, Vrydag 13 Maart, op die rakke. Die e-koerant is ook op Magzter beskikbaar.

Dié uitgawe sluit onder ander in:

  • ’n ANC-lid wat kommer uitspreek dat “die ANC gaan sneuwel in hierdie plaaslike verkiesing” weens chaos in die koalisieregering van die Ekurhuleni-metro.
  • Pres. Donald Trump wat weer van deuntjie verander oor die oorlog wat nou verder as die Midde-Ooste versprei.
  • Corné Mulder, leier van die VF+, lewer repliek op hoekom kiesers hul kruisies moet gaan trek.
  • Die Blitsbokke se toets in New York en die kragmeting op Fort Loftus tussen die Bulls en die Stormers.

Dít en nog vele meer in Die Papier.

Die tweede uitgawe van Die Papier is nou aanlyn en in die winkels beskikbaar.
Die tweede uitgawe van Die Papier is nou aanlyn en in die winkels beskikbaar.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie