Finansiële berekeninge om die beste opsie te vind tussen die koop of huur van ’n huis lewer uiteenlopende resultate. Sulke berekeninge is vol riskante aannames – onder meer die tydperk wat gebruik word om die prestasie van eiendom met dié van alternatiewe beleggings te vergelyk.
Wanneer mense ten gunste van die huuropsie argumenteer, sal hulle tipies die opbrengs evalueer wat ’n mens sou gemaak het deur die kostebesparing om nie ’n huis te koop nie – dus, om die geld elders te belê, byvoorbeeld in die aandelemark.
- Lees John Loos, ’n onafhanklike ekonoom, se volledige rubriek oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
