Die VSA-regering gaan die hoeveelheid Afrikaner-vlugtelinge, wat hy toelaat, van 7 500 na 17 500 vermeerder. Volgens die nuusplatform City News het die regering die Amerikaanse kongres ingelig daar is nou meer dwingende redes in Suid-Afrika vir Afrikaners om te vlug

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie