Goeie nuus! Die Papier se e-koerant is aanlyn beskikbaar by die onafhanklike diensverskaffer Magzter. Lesers wat hul koerant elektronies aanlyn wil deurblaai kan dit nou doen hier.
Die e-koerant sal mettertyd ook hier op Die Papier se webwerf lewendig wees.
Die eerste uitgawe is dus steeds beskikbaar. Welkom aan ons e-koerant lesers.

