Dit begin onskuldig. ’n Vinnige kyk na ’n WhatsApp-boodskap tydens aandete, ’n blik op jou Instagram-boodskappe terwyl iemand met jou praat.
Al lank maan mense dis ongeskikte gedrag, maar om op jou foon te wees terwyl jy in ’n geselskap of gesprek is, het so toegeneem dat dit nou tot ’n naam het – phubbing, of foonnegering – en kenners sê dit bedreig al hoe meer verhoudings.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
