Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het belowe dat die polisie die saak om die baasbrein agter die fluitjieblaser Babita Deokaran se sluipmoord te vind, as ’n prioriteit hanteer en alles in die stryd werp om dit op te los

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos