-
Splinternuwe uitgawe van Die Papier propvol nuus en stories is nou beskikbaar
AO Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal, wat hierdie week voor die Madlanga-kommissie getuig het, het Suid-Afrikaners se harte…
-
Wenbrief van die week: Die weer se rumba of cha-cha-dansery
Om wêreldklimaat akkuraat te voorspel, is en bly ’n onsekere saak. Nou verklaar internasionale klimaatsmodelle dat die El Niño-verskynsel in…
-
Crook’s Corner laat skielik jou hart in maag sak
Met dagbreek is die winterse sonsopkoms kil en skrei-oranje oor die Limpoporivier. ’n Mens word oorval met ’n heilige stilte…
-
Woordmeesters: Taalwenk no. 1
Vyf weke, vyf taalwenke en vyf aanlyn taaltoetse. Die Woordmeesters-taalkompetisie stel die taalvernuf van oud en jonk op die proef.…
-
Komberse en gemeenskapswarmte op pad na Pretoria se kwesbaarstes
Meer as 100 komberse is onlangs tydens ’n besonderse gemeenskapsinisiatief by die Voortrekkermonument ingesamel. Dié komberse is nou op pad…
-
Parool-drama ontketen nuwe wrywing tussen VF+ en DA
Die volskaalse woordeoorlog wat voor die naweek tussen die DA- en VF Plus -leierskap losgebars het, het volgens beskikbare aanlyn…
-
Word ’n Woordmeester en wen
Wys jy is meer as net ’n taalfundi en kenner van Afrikaans – jy kan die kroon van Woordmeester dra.…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is hier: Skoksyfers, rugbynuus en vele meer
Dis ’n rugbynaweek soos min. Drie SA spanne speel Saterdag in die VRK-kwarteindstryde, en maklik gaan dié wedstryde beslis nie…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










