Dokters, toerisme, tabak . . . Kuba steier onder Amerikaanse druk

,

Kuba se sukkelende ekonomie word op verskeie fronte aangeval met pres. Donald Trump van Amerika wat dreig om die kommunistiese eiland tot sy knieë te dwing.

Met die lewering van olie aan Kuba wat drasties ingekort is, word die eiland se toerisme- en tabaksektors swaar getref. Boonop bring die uitvoer van Kubaanse medici nie meer naastenby soveel geld in soos voorheen nie. Die Papier neem die land se situasie in oënskou.

Die koerant dra in elke uitgawe ’n blad met internasionale nuus en ook gereelde ontledings in die Dink-bylae.

Daar is drie maniere om die volledige Kuba-artikel, Dink-bylae en die koerant te lees:

  1. Koop dit by jou naaste winkel.
  2. Laat dit tuis aflewer, deur ’n e-pos te stuur na diepapierintekening@onthedot.co.za, of bel 087 353 1291.
  3. Koop ’n e-koerant om elektronies deur te blaai en te lees. Kyk op die tuisblad van hierdie webwerf daarvoor.

Kategorieë: ,

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie