Die Papier se eerste uitgawe is vandag op winkelrakke landwyd beskikbaar.
Die goeie nuus is dat ’n e-koerant ook binnekort hier op die webwerf beskikbaar sal wees. Sodra dit gebeur, sal ons lesers op sosiale media inlig en sal dit op die e-koerant se skakel hier op die webwerf gekoop kan word.
