Toe Israel sy volskaalse aanslag op Gasa van stapel stuur, was hospitale so vol dr. Khaled Haddad (skuilnaam) en sy span moes besluit wie leef en wie sterf, want daar was net te veel beseerdes om almal te red.
Haddad, wat in die Nasser-hospitaal in Khan Younis, Gasa, werk, het onlangs oor die telefoon met Die Papier gepraat, want die strook is steeds ’n oorlogsone en die publiek het nie toegang nie, al is daar sedert 10 Oktober 2025 ’n skietstaking.
- Lees Jana Marx se volledige berig vanuit Jerusalem oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
- Jana Marx se reis na Israel en die Wesoewer namens Die Papier is deur die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes moontlik gemaak.
